Home › Fochville › Coffee shops and bakeries


Die Koffiekan
Coffee shops and bakeries, Fochville
Koffie, koek en vars brood onder die bome
Upcoming events
Event18 November 2026 at 08:00 · Fochville Boeremark
Boeremark-oggend
Ons bak ekstra en skink gratis koffie by die mark se ingang van agtuur af.
Products and services
- OntbytR85Eiers, spek, roosterbrood en koffie
- MelktertR160Heel tert, bestel 'n dag vooruit
- Verjaarsdagkoekvanaf R450Twee lae, gevul en versier
About us
Die Koffiekan is 'n koffiewinkel en bakkery in die hoofstraat met tafels onder die akkerbome. Ons bak elke oggend brood, beskuit, melktert en koeksisters, en ons koffie word in Potchefstroom gebrand. Ontbyt tot elfuur, ligte middagetes daarna.
Our story
Annelie het in 2012 begin met 'n tafel by die boeremark. Die winkel het in 2016 oopgemaak en die bakkery is in 2019 bygebou.
Why choose us
Alles word hier gebak, elke dag, en ons koffie is nooit ouer as 'n uur in die kan nie.
What customers say
TestimonialHannelie Kruger
Wat ons kliënte sê
Die beste melktert in die Wes-Rand, en die kinders eet die koeksisters voor ons by die kar kom.
News and posts
News post8 November 2026
Hoekom ons beskuit twee dae neem
Die deeg rys oornag, word die volgende oggend gebak en dan agt uur lank drooggemaak op lae hitte. Vinniger beskuit is sagter in die middel en breek in jou koffie. Ons s'n hou.

